Witty Comics
Hello make a comic | login | join | faq | puzzle newsletter | make friends | draw pictures

Love story 3 by NeillBar on 06-04-2014
CANADA 2018
EK het n suprise vir jou !!!!hierso vat dit dit is in my hande !
Wat is dit oooh ek is soo exited
CANADA 2018
[Neill hands over present to bernice]
REGINA SPECTOR TICKETS !! wow ongelooflik !! my lief jy is die beste !!!
CANADA 2018
Onthou jy op ons 5 maande anniversary het ons gese ons moet iets ouliks doen !! wel dit is dit ek het die tickets vir jou gekoop !!
AWWW my lief jy is soo oulik ek het gewonder hkm het jy net comic prenqs vir my gestuur op ons 5 maande maar ek weet nou wat jou rerige geskenk is :)
vote: votevotevotevotevote | login to vote | log in to flag this comic as inappropriate
View this comic as XML | printer friendly
<< LOVE STORY 2 love story 4 >>

Statcounter