|
 | Ok soo ek wil net vandag vir jou se happy 4 years wat ons uitgan! ek is bly ons het die pad so ver saam gestap want ek wil dit met niemand anders doen nie ! |  |
|
 | AWWW dankie my lief jys die oulikste ooit !! ek sien yt oor ons toekoms ek is die gelukkagste ! ek is mal lief vir jou ! |  |
|
|
|
|
|
 | HAHAHA just saying ek het met "mal" en ek het met "jis ek is slim begin" |  |
|
 | hehe ja my lief ek weet jy het jy is helemal reg ! Dankie vir die woorde wat ek by jou kon steel en dit gebruik |  |
|
|
|
|
|
 | Dis n plesier my lief ! rerig n groot plesier ! |  |
|
 | AWWW ek is soo bly ek het vir jou ! |  |
|
|
|
|