|
 | My lief ek sal alles vir jou gee !! alles wat jou hart begeer !! Maar ek van dag een af is jy my hart se punt !! en dit sal nooit verander nie !! |  |
|
 | My lief ek wardeur dit soo baie dat jy soo mooi goed se maar bedoel jy dit want ons baklei partykeer |  |
|
|
|
|
|
 | JAA my lief ek bedoel ekle sin ! ek bedoel elke woord ek kan nie sonder jou lewe nie ! en baklei is niks nie ons kom deur enige iets !! |  |
|
 | AWW my lief daars yntlik n trane in my oe (Bernice looks sad) ek is sooo lief vir jou ! ek sal enige iets vir jou doen ! |  |
|
|
|
|
|
 | Aww jys die beste my liefde !!! en jys nog steeds soo mooi soos dag een rerig ek kani my oe van jou afhaal nie ! |  |
|
 | Aww dankie ek is mooi ja (Bernice flips her hair) dis net die stupid comic maak my hare swart maar ag wel ons almal weet wats my regte haar kleur hehe :) kom hier en soen my ! |  |
|
|
|
|