Amalfi Coast, Italie, 16:00 |
|
 | Hey, Charl, dankie dat jy gou deurgevlieg het om my te ontmoet. Croissant? |  |
|
 | No biggie. Nee, dankie, ek het ontbyt gehad. PS. Is jy langer of ek korter? |  |
|
|
|
|
|
 | Ek cheat - haksoene! Uhm, love die look, maar wanneer het jy jou vlieglisensie gekry? |  |
|
 | Ek is n expert - ek kan enigiets doen. Group 5 het satellietfotos nodig gehad vir n projek, toe maak ek maar n plan. |  |
|
|
|
|
|
 | Oh, ek dog dit is dalk net die comic. Het ek al vir jou 'n croissant aangebied? |  |
|
 | Ugh, ek moet Catherine in London kry oor twee ure. Het ek tyd vir die croissant? |  |
|
|
|
|