Media onderhoud bevestig dat Afrikaanse ouers verkies om hulle kinders in Afrikaanse kleuterskole te sit en ook verkies om Afrikaanse stories te vertel. |
|
 | Is daar werklik 'n groot behoefte aan Afrikaanse stories? |  |
|
 | Ja beslis. Die meeste storieboeke, CDs en selfs e-boeke op die Internet is in Engels. |  |
|
|
|
|
Kleuters behoort nie blootgestel te word aan karakters met bo-natuurlike kragte nie. |
|
 | Jy skryf in jou boek dat Steven Die Supervlieg geen bontuurlike kragte het nie. Hmm..."net 'n gewone vlieg met 'n super-passie om ander goggas te help." Dis oulik. |  |
|
 | Ek het nogal gewonder hoe die kerk gaan reageer. |  |
|
|
|
|
Besoek gerus ons webblad: www.AfikaanseStories.co.za vir meer inligting. U kan ook daar CDs en e-boeke bestel. |
|
 | My 9 jarige dogter soek geduring Afrikaanse stories om te lees. Sal sy die stories kan lees vir haar jonger boetie? |  |
|
 | O ja. En sy sal dit waarskynlik nog meer geniet as hy! |  |
|
|
|
|