|
 | Ek is opsoek na 'n betroubare karretjie met lae kilo's... |  |
|
 | Mmmm. sy lyk lekker, check daai boudjies. Die oulikste ou dingetjie. |  |
|
|
|
|
|
 | Ja toe nou jou stouter, ek soek 'n karretjie onthou jy nouweer.! |  |
|
 | Ek kyk graag so diep in jou neusgate .... |  |
|
|
|
|
|
 | Maar die karretjie het net een wiel? |  |
|
 | Nee, dit is hoe hulle dit deesdae maak, spaar op onkostes, Ek gee hom vir jou teen 'n wonderlike prys. Hy ry soos 'n droom!! |  |
|
|
|
|